Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hartaanval
hartaanval [boodskap #130740] Do, 09 April 2020 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hartaanval
Afbreking: hart•aan•val
Samestelling: hart + aanval
Uitspraak: /ˈɦart.ɑːn.fal/


Selfstandige naamwoord: hartaanval
Meervoud: hartaanvalle
Verkleinwoord: hartaanvalletjie
Meervoud van verkleining: hartaanvalletjies

Betekenis:
• Toestand as 'n bloedvat in die hart geblokkeer word sodat dit die vloei van bloed belemmer.

Gebruik:
• Pyn of druk op die bors, wat dikwels na die linkerkant uitskiet, is die mees algemene simptoom van 'n hartaanval.

Sinoniem:
• akute hartinfarksie
• miokardiale infarksie

Vertaling:
Engels: heart attack
Nederlands: hartaanval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haarnaald
Volgende onderwerp: heipaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:21:38 MGT 2024