Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gruweldaad
gruweldaad [boodskap #130730] Do, 09 April 2020 11:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gruweldaad
Afbreking: gru•wel•daad
Samestelling: gruwel + daad
Uitspraak: /ˈχry.vəlˌdɑːt/


Selfstandige naamwoord: gruweldaad
Meervoud: gruweldade
Verkleinwoord: gruweldaadjie
Meervoud van verkleining: gruweldaadjies

Betekenis:
• 'n Afgryslike handeling.

Gebruik:
• Ná die bloedige gruweldaad en die owerhede se nalatigheid het vergelding sy enigste lewensdoel geword.

Vertaling:
Engels: atrocity, horrific action, abominable deed
Nederlands: gruweldaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: granaat
Volgende onderwerp: inlewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:29:36 MGT 2024