Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebaretaal
gebaretaal [boodskap #130713] Wo, 08 April 2020 10:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gebaretaal
Gebaretaal
gebaretaal
Afbreking: gebaretaal
Samestelling: gebare + taal
Uitspraak: /χəˈbɑː.rəˌtɑːl/


Selfstandige naamwoord: gebaretaal
Meervoud: gebaretale
Verkleinwoord: gebaretaaltjie
Meervoud van verkleining: gebaretaaltjies

Betekenis:
• 'n Visuele taal wat nie klanke nie, maar bewings van die hande en lyf gebruik om betekenis oor te dra.

Gebruik:
• 'n Algemene wanopvatting heers dat alle gebaretale dwarsoor die wêreld dieselfde is, of dat gebaretaal internasionaal is.

Sinoniem:
• handspraak
• vingertaal

Verwant:
• mimiek

Vertaling:
Engels: sign language
Nederlands: gebarentaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flamink
Volgende onderwerp: verkwis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:34:16 MGT 2024