Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ertjie
ertjie [boodskap #130711] Wo, 08 April 2020 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18811
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ertjies
Ertjies
ertjie
Afbreking: er•tjie
Uitspraak: /ˈɛrki/


Selfstandige naamwoord: ert
Meervoud: erte
Verkleinwoord: ertjie
Meervoud van verkleining: ertjies

Betekenis:
• 'n Peulgewas van die vlinderblomfamilie (Leguminosae), Pisum sativum.
• Die klein ronde saadjie van hierdie gewas wat as voedsel gebruik word.

Gebruik:
• Hy plant ertjies.
• Sy eet ertjies.

Afgelei:
• blom-ertjie
• dop-ertjie
• ertjiesop
• peul-ertjie
• pronk-ertjie

Vertaling:
Engels: pea
Nederlands: erwt
Xhosa: i-ertyisi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naywer
Volgende onderwerp: flamink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 20:18:17 MGT 2024