Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naywer
naywer [boodskap #130710] Wo, 08 April 2020 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naywer
Afbreking: na•y•wer


Selfstandige naamwoord: naywer
Meervoud:

Betekenis:
• Afguns en jaloesie.

Gebruik:
• Terwyl daar bittere naywer en selfsug in julle harte is, moet julle nie daarmee spog dat julle wysheid het nie, want dan praat julle nie die waarheid nie. [Jakobus 3:14]

Afgelei:
• naywerig
• naywerigheid

Vertaling:
Engels: jealousy, envy, rivalry
Nederlands: na-ijver, naijver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrymagtig
Volgende onderwerp: ertjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:56:44 MGT 2024