Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erfenisgebied
erfenisgebied [boodskap #130706] Di, 07 April 2020 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erfenisgebied
Afbreking: er•fe•nis•ge•bied
Samestelling: erfenis + gebied
Uitspraak: /ˈɛt.fə.nəs.χəˌbit/


Selfstandige naamwoord: erfenisgebied
Meervoud: erfenisgebiede

Betekenis:
• 'n Plek waar politieke, militêre, kulturele of sosiale geskiedenis bewaar word.

Gebruik:
• Swartkrans is 'n erfenisgebied naby Sterkfontein wat ryk is aan argeologiese materiaal, veral hominiedoorblyfsels.

Sinoniem:
• erfenisterrein

Afgelei:
• wêrelderfenisgebiede

Vertaling:
Engels: heritage site
Nederlands: erfgoedsite

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: engte
Volgende onderwerp: vrymagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 02:49:01 MGT 2024