Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pekel
pekel [boodskap #130704] Di, 07 April 2020 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pekel
Afbreking: pe•kel


Selfstandige naamwoord: pekel
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Oplossing van baie sout in water.

Gebruik:
Pekel word onder andere gebruik om kos teen bederf te beskerm en om kaas te vervaardig.

Spreekwoord:
• Hy is in die pekel. [Hy is in die moeilikheid.]

Sinoniem:
• moeilikheid
• pekelwater
• soutwater

Afgelei:
• pekelsonde
• pekelsout

Vertaling:
Engels: pickle, brine
Nederlands: pekel


Werkwoord: pekel
Verlede tyd: het gepekel

Betekenis:
• Aan 'n sterk oplossing van sout blootstel.

Gebruik:
• Sy pekel die vleis sodat dit langer gebêre kan word.

Sinoniem:
• inlê
• insout

Vertaling:
Engels: to pickle, salt, cure
Nederlands: pekelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pekelsonde
Volgende onderwerp: engte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:20:36 MGT 2024