Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skerpskertser
skerpskertser [boodskap #130701] Di, 07 April 2020 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skerpskertser
Afbreking: skerp•skert•ser
Samestelling: skerp + skerts + -er


Selfstandige naamwoord: skerpskertser
Meervoud: skerpskertsers
Verkleinwoord: skerpskertsertjie
Meervoud van verkleining: skerpskertsertjies

Betekenis:
• 'n Solo-optrede waar 'n komediant poog om die gehoor te laat lag.

Gebruik:
• En soos almal weet is daar geen tekort aan nuwe materiaal vir 'n skerpskertser in Suid-Afrika nie.

Sinoniem:
• opstaan-komediant

Spelfout:
• skerpsketser

Vertaling:
Engels: stand-up comedian
Nederlands: stand-up comedian

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lawaaiwater
Volgende onderwerp: skerts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 08:45:20 MGT 2024