Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windverwaai
windverwaai [boodskap #130698] Ma, 06 April 2020 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
windverwaai
Afbreking: wind•ver•waai
Samestelling: wind + verwaai


Byvoeglike naamwoord: windverwaai, windverwaaid
Attributief: windverwaaide

Betekenis:
• Asof die wind dit plat of deurmekaar gewaai het.

Gebruik:
• Toe sy in die kombuis inkom het haar hare windverwaai in alle rigtings gestaan.
• Sy grys hare lyk songebleik en windverwaaid.

Vertaling:
Engels: windblown
Nederlands: door de wind geblazen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deursigtigheid
Volgende onderwerp: besmet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:07:23 MGT 2024