Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeen
skeen [boodskap #130585] Di, 31 Maart 2020 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die skeen.
Die skeen.
skeen
Afbreking: skeen


Selfstandige naamwoord: skeen
Meervoud: skene
Verkleinwoord: skeentjie
Meervoud van verkleining: skeentjies

Betekenis:
• Die voorkant van die onderbeen tussen die knie en die enkel.

Gebruik:
• Die perd het hom op sy skeen geskop.

Sinoniem:
• maermerrie
• tibia

Afgelei:
• hakskeen
• skeenbeen
• skeenbeskermer

Vertaling:
Engels: shin
Nederlands: scheen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erfpag
Volgende onderwerp: baaitjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 16:21:22 MGT 2024