Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erfpag
erfpag [boodskap #130584] Di, 31 Maart 2020 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20266
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erfpag
Afbreking: erg•pag
Samestelling: erf + pag


Selfstandige naamwoord: erfpag
Meervoud: erfpagte

Betekenis:
• Die reg aan iemand toegestaan om 'n stuk grond te bewerk, waarvan die duur nie aan die lewe van die pagter verbonde is nie, dit word dus aan erfgename oorgedra.

Gebruik:
• Of dit nou erfpag of huurpag is, juridies is die gebruiker dan nie eienaar van die grond nie.

Afgelei:
• erfpaggrond
• erfpaghouer
• erfpaghuur
• erfpagstelsel

Vertaling:
Engels: quitrent-tenure, quitrent
Nederlands: erfpacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bry
Volgende onderwerp: skeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 14:28:43 MGT 2024