Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seevark
seevark [boodskap #130513] Vr, 27 Maart 2020 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seevark.
'n Seevark.
seevark
Afbreking: see•vark
Samestelling: see + vark


Selfstandige naamwoord: seevark
Meervoud: seevarke
Verkleinwoord: seevarkie
Meervoud van verkleining: seevarkies

Betekenis:
• 'n Soogdier uit die orde van tandwalvisse (Odontoceti).

Gebruik:
• Die seevark het 'n stomp neus, lae driehoekige rugvin en 'n plat, horisontale stertvin.

Sinoniem:
• bruinvis
• tornyn

Vertaling:
Engels: harbour porpoise, sea‐hog
Nederlands: bruinvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: walm
Volgende onderwerp: aag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:27:14 MGT 2024