Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lasbrief
lasbrief [boodskap #130428] Sa, 21 Maart 2020 20:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lasbrief
Afbreking: las•brief
Samestelling: las + brief


Selfstandige naamwoord: lasbrief
Meervoud: lasbriewe
Verkleinwoord: lasbriefie
Meervoud van verkleining: lasbriefies

Betekenis:
• 'n Bevel van die hof, gewoonlik om iets in beslag te neem of 'n sekere persoon in hegtenis te neem.

Gebruik:
• 'n Lasbrief is uitgereik vir die in inhegtenisname van 'n man wat aangekla is van die ontvoering van 'n skoolmeisie van Modimolle.

Vertaling:
Engels: warrant, order
Nederlands: bevel, arrestatiebevel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kworum
Volgende onderwerp: legering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:41:55 MGT 2024