Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drankwinkel
drankwinkel [boodskap #129849] So, 16 Februarie 2020 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drankwinkel
Afbreking: drank•win•kel
Samestelling: drank + winkel


Selfstandige naamwoord: drankwinkel
Meervoud: drankwinkels
Verkleinwoord: drankwinkeltjie
Meervoud van verkleining: drankwinkeltjies

Betekenis:
• Plek waar alkoholiese drank by die bottel verkoop word.

Gebruik:
• Die drankwinkel verkoop minder bier en meer luukse drankie, soos jin.

Vertaling:
Engels: liquor store
Nederlands: drankwinkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lykhuis
Volgende onderwerp: droogdok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:56:33 MGT 2024