Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lykhuis
lykhuis [boodskap #129848] So, 16 Februarie 2020 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lykhuis
Afbreking: lyk•huis
Samestelling: lyk + huis


Selfstandige naamwoord: lykhuis
Meervoud: lykhuise
Verkleinwoord: lykhuisie
Meervoud van verkleining: lykhuisies

Betekenis:
• Die plek waar lyke voor 'n begrafnis of verassing gehou word.

Gebruik:
• Toe die gesin die volgende dag na die lykhuis gaan om die lyk uit te ken, was die juweliersware weg.

Sinoniem:
• dodehuis

Wisselvorm:
• lykshuis

Vertaling:
Engels: mortuary
Nederlands: lijkenhuis, dodenhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dodehuis
Volgende onderwerp: drankwinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:40:59 MGT 2024