Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Voedselverwerkings toerusting!
Voedselverwerkings toerusting! [boodskap #12983] So, 01 Maart 1998 00:00
meg1093c  is tans af-lyn  meg1093c
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vir aandag:- Alle Voedsel bestuurders, beplanners, ens.

As u in die voedselbedryf werksaam is en u moet masjinerie vervang,
skakel ons gerus
vir u benodighede. Ons is die Suider-Afrikkanse agente vir verskeie van
Europa se voorste voedselverwerkings maatskappye wat van die grooste
verskeidenheid toerusting, denkbaar vervaardig.

Die maatskappye is:-

= Tecnoceam van Parma, Italië.
= Vericorp van Villafranca, Italië.

Ons het toerusting vir die verwerking van:-

1. Vrugte & groente (alle prosesse!).
2. Melk (pasteurisasie, UHT) ens.
3. Yoghurt
4. Kaas (Mozarella, Gouda,ens.)
5. Amasi.
6. Roomys.
7. Vleis(rooi & witvleis) verpakking.
ens.

Die maatskappye het baie groot kliente op hul boeke(Nestle, Bnduelle,
Valdig, Heinz, ens.) en is verteenwoordigend in al die kontinente. Al
die maatskappye het meer as 40 jaar ondervinding en vernuf in die
voedsel bedryf en word beskou as wereldleiers op hul gebied.

U kan ook gerus ons webbladsy besoek by:-

http://www.freeyellow.com/members/southern-cross

waar u 'n baie goeie aanduiding sal ontvang oor die toerusting.

Ons tel:- +2711-8155071(na 14:00).
Ons faks:- +2711-8155058
Ons e-pos:- e...@megaweb.co.za

Ons sal met graagte vir u meer inligting beskikbaar stel.

Vriendelike groete!

EMC le Grange
Le Grange Commodity Trading cc.
Vorige onderwerp: Huis te Koop!
Volgende onderwerp: MODERNE VOEDSELVERWERKINGS MASJINERIE!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:27:02 MGT 2024