Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou "army" terme/sêgoed
Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39877] Sa, 03 Maart 2001 07:02 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
rekord geplaas? Ek glo nie.
Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39889 is 'n antwoord op boodskap #39877] Sa, 03 Maart 2001 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.

Jonas skryf in boodskap news:3aa09758$0$227@hades.is.co.za...
> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
> rekord geplaas? Ek glo nie.
> Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39891 is 'n antwoord op boodskap #39889] So, 04 Maart 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek herken hom - en teken dit so aan. Nog?

"Dingus" skryf in boodskap news:AJeo6.2027$cG72.67043646@news.xtra.co.nz...
> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.
>
> Jonas wrote in message
> news:3aa09758$0$227@hades.is.co.za...
>> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
>> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
>> rekord geplaas? Ek glo nie.
>> Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
>>
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39894 is 'n antwoord op boodskap #39891] So, 04 Maart 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 Mar 2001 14:36:13 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek herken hom - en teken dit so aan. Nog?
> "Dingus"

Skerpes (skerpes?) soos dié een wat ons waardeer Jonas!

DD

>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39911 is 'n antwoord op boodskap #39889] Ma, 05 Maart 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dingus wrote in message ...
> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.

Jy is seker een van:

a. Die ouens wat net 'n jaar army toe was

b. Glad nie gegaan het nie.

c. G5K5 slapgat mediese status gekry het

d. Ek kan nie meer nie Korporaal Booooo Hoooo tjank....Crack
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39934 is 'n antwoord op boodskap #39911] Di, 06 Maart 2001 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gee hom gaas Riaan.
Hy was seker 'n tampontiffie of potskraper gewees

"Riaan" skryf in boodskap news:97vdd8$1igs$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dingus wrote in message ...
>> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.
>
>
>
> Jy is seker een van:
>
> a. Die ouens wat net 'n jaar army toe was
>
> b. Glad nie gegaan het nie.
>
> c. G5K5 slapgat mediese status gekry het
>
> d. Ek kan nie meer nie Korporaal Booooo Hoooo tjank....Crack
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39936 is 'n antwoord op boodskap #39934] Di, 06 Maart 2001 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat van die sammajoor wat vir die troep op basies vra: "Hei jy! Sit as jy
pis?"

Thys oppie Bos wat staan ...
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39939 is 'n antwoord op boodskap #39889] Di, 06 Maart 2001 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Julle is almal verkeet,

Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!

Vusi skryf in boodskap news:3aa3d037$0$17225@hades.is.co.za...
> Dingus probably prefers the "new" SADF - 20% aids - all his mates...
> "Dingus" wrote in message
> news:AJeo6.2027$cG72.67043646@news.xtra.co.nz...
>> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3aa09758$0$227@hades.is.co.za...
>>> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
>>> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
>>> rekord geplaas? Ek glo nie.
>>> Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
>>>
>>
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39942 is 'n antwoord op boodskap #39939] Di, 06 Maart 2001 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Is jy seker, watter eenheid, wanneer ?
As jy 'n Kol was sou jou skrywes baie meer RMS aanvoelling gehad het.

"Dingus" skryf in boodskap news:lD1p6.2885$cG72.111280268@news.xtra.co.nz...
> Julle is almal verkeet,
>
> Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!
>
> Vusi wrote in message
> news:3aa3d037$0$17225@hades.is.co.za...
>> Dingus probably prefers the "new" SADF - 20% aids - all his mates...
>> "Dingus" wrote in message
>> news:AJeo6.2027$cG72.67043646@news.xtra.co.nz...
>>> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3aa09758$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
>>>> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
>>>> rekord geplaas? Ek glo nie.
>>>> Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39944 is 'n antwoord op boodskap #39939] Di, 06 Maart 2001 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dingus - ons sal jou glo, maar 'n horde mense daar buite weet jy was 'n
jêmdief... Wag maar tot jy in standerd sewe kom en hulle jou gaan toets vir
spelling maat - baie erger as die lugmag, hoor!

"Dingus" skryf in boodskap news:lD1p6.2885$cG72.111280268@news.xtra.co.nz...
> Julle is almal verkeet,
>
> Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!
>
> Vusi wrote in message
> news:3aa3d037$0$17225@hades.is.co.za...
>> Dingus probably prefers the "new" SADF - 20% aids - all his mates...
>> "Dingus" wrote in message
>> news:AJeo6.2027$cG72.67043646@news.xtra.co.nz...
>>> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3aa09758$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
>>>> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
>>>> rekord geplaas? Ek glo nie.
>>>> Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39945 is 'n antwoord op boodskap #39944] Di, 06 Maart 2001 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wie onthou nog vir ou Mickey Mouse in die Lugmag Gim? Sammajoor (RSM) daar
gewees. En ons troepe was vir die ou hel so bang soos 'n duiwel vir 'n
slypsteen!

Siestog, hy kon glad nie eitnlik ingels praat nie:

Wil hy eendag op 'n parade die jode roep:

"Węr aar dous joes?" roep hy. Geen reaksie nie! "Waa's daai jode" rope hy
weer. Begin die manne toe onder mekaar te sę dat die jode moet opstaan.
Hier en daar staan daar so 'n bedremmelde joodjie op. "Węr wir joe joe
aaidil spesiemins ôf joemęnitie?"
Net om aan te hulle te vertel dat hulle van daardie dag 'n eie rabbi had wat
hulle dan op Vrydagaande sal bedien. "ęs from toenait no more daainieng en
waaining eauwtsaid of kęmp is eauwt"

En oom Dom Willem wat die ingelse (en seker die afrikaanse gebed ook) in sy
keps geskryf had en dit net elke oggend so binnensmonds afgemompel het met
'n lekker harde "Amen" op die end!

En daarna ou Spekkies in LMS Voortrekkerhoogte?

Of gee ek nou te veel van my "patriotiese" verlede weg?

Thys oppie Bos
Ja sammajoor gloudina
jy wat nie kan saampraat hieroor
maar net moet luister!
Of was jy dalk by die soldoedies betrokke?

"Jonas" skryf in boodskap news:3aa4cb37$0$17225@hades.is.co.za...
> Dingus - ons sal jou glo, maar 'n horde mense daar buite weet jy was 'n
> jêmdief... Wag maar tot jy in standerd sewe kom en hulle jou gaan toets vir
> spelling maat - baie erger as die lugmag, hoor!
> "Dingus" wrote in message
> news:lD1p6.2885$cG72.111280268@news.xtra.co.nz...
>> Julle is almal verkeet,
>>
>> Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!
>>
>> Vusi wrote in message
>> news:3aa3d037$0$17225@hades.is.co.za...
>>> Dingus probably prefers the "new" SADF - 20% aids - all his mates...
>>> "Dingus" wrote in message
>>> news:AJeo6.2027$cG72.67043646@news.xtra.co.nz...
>>>> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:3aa09758$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
>>>> > woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
>>>> > rekord geplaas? Ek glo nie.
>>>> > Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39946 is 'n antwoord op boodskap #39945] Di, 06 Maart 2001 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Thys oppie Bos
> Ja sammajoor gloudina
> jy wat nie kan saampraat hieroor
> maar net moet luister!
> Of was jy dalk by die soldoedies betrokke?
>

Nee, Thys-oppie-bos, ek was nie 'n soldoedie
nie. Ek was een van die mense wat hulle van
die trappe afgestoot het en op die seep laat gly
het. Maar dis ons wat die oorlog gewen het.

Gloudina
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39951 is 'n antwoord op boodskap #39877] Di, 06 Maart 2001 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Thys de Wet wrote:
>
>> Thys oppie Bos
>> Ja sammajoor gloudina
>> jy wat nie kan saampraat hieroor
>> maar net moet luister!
>> Of was jy dalk by die soldoedies betrokke?
>>
>
> Nee, Thys-oppie-bos, ek was nie 'n soldoedie
> nie. Ek was een van die mense wat hulle van
> die trappe afgestoot het en op die seep laat gly
> het. Maar dis ons wat die oorlog gewen het.

Is dit nou weer in een van jou drome gewees? Jou ou hanskakie. (Hmm
noulat ek daaroor dink - jy het beide jou eie mense en ook jy aangenome
mense - lees ANC - veraai- tut tut - in die oorlog sou jy geskiet gewees
het vir Verlaat van jou pos :) )
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39952 is 'n antwoord op boodskap #39936] Di, 06 Maart 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet wrote:
>
> Wat van die sammajoor wat vir die troep op basies vra: "Hei jy! Sit as jy
> pis?"
>
>

.... en dan sal een dom donner natuurlik lag - en die samajoor wat
natuurlik net daarvoor gewag het - wuif jou weg met so 'n slap arm - 'O
die maatjie dink die samajoor in snaaks - Cheers - daar gaat julle -
pale toe!'.
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39959 is 'n antwoord op boodskap #39877] Di, 06 Maart 2001 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Is dit nou weer in een van jou drome gewees? Jou ou hanskakie. (Hmm
> noulat ek daaroor dink - jy het beide jou eie mense en ook jy aangenome
> mense - lees ANC - veraai- tut tut - in die oorlog sou jy geskiet gewees
> het vir Verlaat van jou pos :) )

Nee, ou Lou, die struggle is oor die hele wêreld geveg.Van die belangrikste
gevegte het in die buiteland plaas-
gevind.

Gloudina
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39964 is 'n antwoord op boodskap #39877] Di, 06 Maart 2001 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jona sê:
Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie

Natuurlik is dit nie uniek aan die army nie maar jy weet mos dat dit
'die lekkerste tyd in my lewe was
wat ek nie oor wil hê nie.'

DD
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39968 is 'n antwoord op boodskap #39877] Wo, 07 Maart 2001 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
U moet een ding besef - die ANC (SAKP/COSATU) het nie die oorlog gewen nie.
(Ek sal Mandela aanhaal in die verband.) As jy dit nie besef nie, dan het jy
nie begrip vir die SA werklikhede nie...
skryf in boodskap news:3AA503EA.7EA3D603@home.com...

lous wrote:

> Is dit nou weer in een van jou drome gewees? Jou ou hanskakie. (Hmm
> noulat ek daaroor dink - jy het beide jou eie mense en ook jy aangenome
> mense - lees ANC - veraai- tut tut - in die oorlog sou jy geskiet gewees
> het vir Verlaat van jou pos :) )

Nee, ou Lou, die struggle is oor die hele wêreld geveg.Van die belangrikste
gevegte het in die buiteland plaas-
gevind.

Gloudina
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39970 is 'n antwoord op boodskap #39939] Wo, 07 Maart 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dingus wrote in message ...
> Julle is almal verkeet,
>
> Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!

Seker in MK gewees, lekker met die papier vliegtuigies gespeel

I love you
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39985 is 'n antwoord op boodskap #39970] Wo, 07 Maart 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Mar 2001 08:31:22 +0200, "Riaan" wrote:

>
> Dingus wrote in message ...
>> Julle is almal verkeet,

>> Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!
>
> Seker in MK gewees, lekker met die papier vliegtuigies gespeel
>
> I love you
>

Beslis was hy nié 'n 'kolenel' op skool gewees nie

DD
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #39999 is 'n antwoord op boodskap #39968] Do, 08 Maart 2001 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mer'ie anti oppie voorpunt!

Gloudina, common sense van wit afrikanermense het gewen, en die paar wat
nog dink dat hulle met hul 303's en blou mercs die slag van mafeking weer
kan herhaal, maak 'n fout. Ja daar was so 'n paar in die buiteland, soos
jyself, wat ook op meer as 'n koekie seep gegly het. Miskien het daar iets
iewers bietjie te hard gekap...

Thys oppie Bos

"Jonas" skryf in boodskap news:3aa5bd1a$0$238@hades.is.co.za...
> U moet een ding besef - die ANC (SAKP/COSATU) het nie die oorlog gewen nie.
> (Ek sal Mandela aanhaal in die verband.) As jy dit nie besef nie, dan het jy
> nie begrip vir die SA werklikhede nie...
> skryf in boodskap news:3AA503EA.7EA3D603@home.com...
>
>
> lous wrote:
>
>> Is dit nou weer in een van jou drome gewees? Jou ou hanskakie. (Hmm
>> noulat ek daaroor dink - jy het beide jou eie mense en ook jy aangenome
>> mense - lees ANC - veraai- tut tut - in die oorlog sou jy geskiet gewees
>> het vir Verlaat van jou pos :) )
>
> Nee, ou Lou, die struggle is oor die hele wêreld geveg.Van die belangrikste
> gevegte het in die buiteland plaas-
> gevind.
>
> Gloudina
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40005 is 'n antwoord op boodskap #39877] Do, 08 Maart 2001 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Mer'ie anti oppie voorpunt!
>
> Gloudina, common sense van wit afrikanermense het gewen, en die paar wat
> nog dink dat hulle met hul 303's en blou mercs die slag van mafeking weer
> kan herhaal, maak 'n fout.

Maar Thys, dit is vir my nog duister hoekom daar, ten spyte
van die common sense van Afrikaners, so iets kon gebeur het
as dit wat in die vyftigerjare tot die tagtigerjare in Suid-
Afrika gebeur het. Ek probeer dit soms sien teen die agter-
grond van die paranoia oor die Kommunisme, en besluit
dan dat daar meer van die C.I.A in is as wat ons dink. Maar
dit maak nog nie die hande skoon van Christene wat dinge
toegelaat het wat direk teen die beginsels van hulle geloof
ingedring het nie. Teveel van my "Christelike" vriende het
my met agterdog bejeën. Wat het hulle gedink dat ek doen,
behalwe dat ek die rigting navolg wat die Christelike bybel
my aandui?

Gloudina
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40011 is 'n antwoord op boodskap #39877] Do, 08 Maart 2001 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
As jy dit klein het gebaseer op sogenaamde Christelike beginsels, waarom
wil die huidige bedrigspul telkens regverdig aan die hand van
onregverdighede van die verlede? Ek is bly dat ek nie op die seep gegly het
vir die spul bedrieërs nie. Ek vind dit skrikwekkend dat mense wat sulke
vroom en Christelike waardes nagestreef het onder moeilike omstandighede
binne 'n bestek van jare hul kruistog kan omskep in die skammtelose najaag
van persoonlike veryking. Dan wonder ek oor die aanvanklike motivering - was
dit bloot gewees om in 'n magsposisie te kan kom waar hulle die uitbuiters
kan word. Moet nie dat die verlede jou blinddoek vir dit wat nou aan die
gang is nie. Hierdie regering (ANC/SAKP/COSATU) het 'n skoon blade van die
die meerderheid Suid-Afrikaners (wit/swart) gekry - hulle is besig om
daarmee te mors. Ignoreer ek dit, het ek geen lesse uit my verlede geleer
nie...
skryf in boodskap news:3AA795D2.DD786C37@home.com...
Thys de Wet wrote:

> Mer'ie anti oppie voorpunt!
>
> Gloudina, common sense van wit afrikanermense het gewen, en die paar wat
> nog dink dat hulle met hul 303's en blou mercs die slag van mafeking weer
> kan herhaal, maak 'n fout.

Maar Thys, dit is vir my nog duister hoekom daar, ten spyte
van die common sense van Afrikaners, so iets kon gebeur het
as dit wat in die vyftigerjare tot die tagtigerjare in Suid-
Afrika gebeur het. Ek probeer dit soms sien teen die agter-
grond van die paranoia oor die Kommunisme, en besluit
dan dat daar meer van die C.I.A in is as wat ons dink. Maar
dit maak nog nie die hande skoon van Christene wat dinge
toegelaat het wat direk teen die beginsels van hulle geloof
ingedring het nie. Teveel van my "Christelike" vriende het
my met agterdog bejeën. Wat het hulle gedink dat ek doen,
behalwe dat ek die rigting navolg wat die Christelike bybel
my aandui?

Gloudina
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40015 is 'n antwoord op boodskap #39877] Do, 08 Maart 2001 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> waarom
> wil die huidige bedrigspul telkens regverdig aan die hand van
> onregverdighede van die verlede?

En hoe is dit verskillend van die mense wat so knaend voor1948 (en selfs nou
nog) kla oor "wat die Engelse vir die
Afrikaners aangedoen het." Toe die mense wat so gekla het
oor "die Engelse" die mag in die hande kry, toe haak hulle
af en vir veertig jaar gaan hulle tien dubbel soveel te kere as
"die Engelse."

Gloudina
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40018 is 'n antwoord op boodskap #39877] Do, 08 Maart 2001 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou bly die vraag - wat het verander? Dit ten spyt sal ek nie blind wees vir
dit wat tans aangaan nie - hier is myns insiens maar weer 'n
teenstand/opstand aan die kom. Maar ek kan mos nie as deel van 'n sogenaamde
boetedoening nou my blind hou van wat tans gebeur nie. Hier was 'n
geleentheid om die speelveld gelyk te kry, maar dit is duidelik, dit sal nie
gebeur nie. Die verwagtinge wat geskep/gestel is, was te hoog. Dit word elke
dag ervaar - diegene wat positief oor veranderinge gevoel het is meer
teleurgesteld as daardie mense wat die ergste verwag het. Laasgenoemde draai
bloot om en sê dat dit is waarteen ons gewaarsku het, en dat dit die rede
vir apartheid was.
skryf in boodskap news:3AA7AB6D.3DFDE7D1@home.com...
> Jonas wrote:
>
>> waarom
>> wil die huidige bedrigspul telkens regverdig aan die hand van
>> onregverdighede van die verlede?
>
> En hoe is dit verskillend van die mense wat so knaend voor1948 (en selfs nou
> nog) kla oor "wat die Engelse vir die
> Afrikaners aangedoen het." Toe die mense wat so gekla het
> oor "die Engelse" die mag in die hande kry, toe haak hulle
> af en vir veertig jaar gaan hulle tien dubbel soveel te kere as
> "die Engelse."
>
> Gloudina
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40019 is 'n antwoord op boodskap #39939] Do, 08 Maart 2001 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Dingus (dit moet seker "Dinges" wees) - wat gaan jou nuwe naam wees?

"Dingus" skryf in boodskap news:lD1p6.2885$cG72.111280268@news.xtra.co.nz...
> Julle is almal verkeet,
>
> Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!
>
> Vusi wrote in message
> news:3aa3d037$0$17225@hades.is.co.za...
>> Dingus probably prefers the "new" SADF - 20% aids - all his mates...
>> "Dingus" wrote in message
>> news:AJeo6.2027$cG72.67043646@news.xtra.co.nz...
>>> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3aa09758$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
>>>> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
>>>> rekord geplaas? Ek glo nie.
>>>> Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40022 is 'n antwoord op boodskap #39939] Do, 08 Maart 2001 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het hulle darem vir jou toegelaat om te vlieg.
Reenen van Niekerk

Dingus skryf in boodskap news:lD1p6.2885$cG72.111280268@news.xtra.co.nz...
> Julle is almal verkeet,
>
> Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!
>
> Vusi wrote in message
> news:3aa3d037$0$17225@hades.is.co.za...
>> Dingus probably prefers the "new" SADF - 20% aids - all his mates...
>> "Dingus" wrote in message
>> news:AJeo6.2027$cG72.67043646@news.xtra.co.nz...
>>> Die ou SA army was 'n klomp k@k anyway - v@k hulle.
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3aa09758$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
>>>> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
>>>> rekord geplaas? Ek glo nie.
>>>> Stuur asseblief aan - meg...@hotmail.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40023 is 'n antwoord op boodskap #39877] Do, 08 Maart 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat te hel het jy gewen????????
Kyk waar sit jy

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3AA4D9A5.28D973AB@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Thys oppie Bos
>> Ja sammajoor gloudina
>> jy wat nie kan saampraat hieroor
>> maar net moet luister!
>> Of was jy dalk by die soldoedies betrokke?
>>
>
> Nee, Thys-oppie-bos, ek was nie 'n soldoedie
> nie. Ek was een van die mense wat hulle van
> die trappe afgestoot het en op die seep laat gly
> het. Maar dis ons wat die oorlog gewen het.
>
> Gloudina
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40024 is 'n antwoord op boodskap #40011] Do, 08 Maart 2001 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit help nie n mens praat met die ou siel nie. Sy het oor see gehardloop
want sy kon nie die pyn vat van die struggel nie en oorsee loop sit en niks
veder vir "haar" struggel gedoen nie. Maar nou dat haar vriende waarvoor sy
geveg het aan bewind is wil sy nie eers in die land kom bly nie.Die rede
hiervoor is want sy weet wat haar kammerade hier doen

Reenen van Niekerk

Jonas skryf in boodskap news:3aa79964$0$227@hades.is.co.za...
> As jy dit klein het gebaseer op sogenaamde Christelike beginsels, waarom
> wil die huidige bedrigspul telkens regverdig aan die hand van
> onregverdighede van die verlede? Ek is bly dat ek nie op die seep gegly het
> vir die spul bedrieërs nie. Ek vind dit skrikwekkend dat mense wat sulke
> vroom en Christelike waardes nagestreef het onder moeilike omstandighede
> binne 'n bestek van jare hul kruistog kan omskep in die skammtelose najaag
> van persoonlike veryking. Dan wonder ek oor die aanvanklike motivering - was
> dit bloot gewees om in 'n magsposisie te kan kom waar hulle die uitbuiters
> kan word. Moet nie dat die verlede jou blinddoek vir dit wat nou aan die
> gang is nie. Hierdie regering (ANC/SAKP/COSATU) het 'n skoon blade van die
> die meerderheid Suid-Afrikaners (wit/swart) gekry - hulle is besig om
> daarmee te mors. Ignoreer ek dit, het ek geen lesse uit my verlede geleer
> nie...
> skryf in boodskap news:3AA795D2.DD786C37@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Mer'ie anti oppie voorpunt!
>>
>> Gloudina, common sense van wit afrikanermense het gewen, en die paar wat
>> nog dink dat hulle met hul 303's en blou mercs die slag van mafeking weer
>> kan herhaal, maak 'n fout.
>
> Maar Thys, dit is vir my nog duister hoekom daar, ten spyte
> van die common sense van Afrikaners, so iets kon gebeur het
> as dit wat in die vyftigerjare tot die tagtigerjare in Suid-
> Afrika gebeur het. Ek probeer dit soms sien teen die agter-
> grond van die paranoia oor die Kommunisme, en besluit
> dan dat daar meer van die C.I.A in is as wat ons dink. Maar
> dit maak nog nie die hande skoon van Christene wat dinge
> toegelaat het wat direk teen die beginsels van hulle geloof
> ingedring het nie. Teveel van my "Christelike" vriende het
> my met agterdog bejeën. Wat het hulle gedink dat ek doen,
> behalwe dat ek die rigting navolg wat die Christelike bybel
> my aandui?
>
> Gloudina
>
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40025 is 'n antwoord op boodskap #39985] Do, 08 Maart 2001 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hy het seker die kakhuis skoongemaak

Reenen van Niekerk

Davie Davis skryf in boodskap news:j4tcat8a7gk68vt165fna9tanp54sh4pan@4ax.com...
> On Wed, 7 Mar 2001 08:31:22 +0200, "Riaan" wrote:
>
>>
>> Dingus wrote in message ...
>>> Julle is almal verkeet,
>
>>> Ek was 'n kolenel in die lugmag - so I love you all!
>>
>> Seker in MK gewees, lekker met die papier vliegtuigies gespeel
>>
>> I love you
>>
>
> Beslis was hy nié 'n 'kolenel' op skool gewees nie
>
> DD
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #40041 is 'n antwoord op boodskap #40023] Vr, 09 Maart 2001 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk wrote:
>
> Wat te hel het jy gewen????????
> Kyk waar sit jy

Jy mors jou asem Reene - onthou die dae van Naas Botha toe die Blou Bull
ondersteuners die land vol was - nou is hulle die ouens wat sukkel om
die Shark-Stickers van hulle bumpers af te kry en was hulle al TVl, WP,
Stormer, Cats en miskine Vrystaat ondersteuners. Met die huidige opset
is hulle so deurmekaar soos 'n verkleurmannetjies op 'n smartiebox -
weet nie wie om te ondersteun nie.

Netso is daar mense wat altyd die 'wenspan' ondersteun - al is dit
volgende jaar 'n ander span en al het hulle geen werklike lojaliteit
teenoor die span nie.
Re: Ou "army" terme/sêgoed [boodskap #129661 is 'n antwoord op boodskap #39877] Ma, 03 Februarie 2020 06:37 Na vorige boodskap
panelcraftparts  is tans af-lyn  panelcraftparts
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2020
Karma: 0
Junior Lid
On Saturday, March 3, 2001 at 9:02:40 AM UTC+2, Jonas wrote:
> Die ou sêgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie -
> woorde soos "nafi", "gyppo", jêmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op
> rekord geplaas? Ek glo nie.
> Stuur asseblief aan - megaiis@hotmail.co.za

Hi goeiedag mense ek soek asseblief hulp ek soek 'n militêre term vir as iemand bv bevry moet word uit gevangenis dus "covert opp" sonder die wete van die vyand,ek soek asb. die Afrikaanse militêre term vir dit, ek is 'n jongman wat huidig 'n boek skryf maar sukkel om op die korrekte term af te kom of te werf.

Dankie.

Vorige onderwerp: Boerevryheid.co.za
Volgende onderwerp: Sonja Heroldt of wat?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 11:16:52 MGT 2024