Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etmaal
etmaal [boodskap #129572] Sa, 01 Februarie 2020 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etmaal
Afbreking: et•maal
Uitspraak: /ˈetmɑːɫ/


Selfstandige naamwoord: etmaal
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Tydperk van vier-en-twintig uur.

Gebruik:
• Dit duur een etmaal voordat die son op presies deselfde hoogte as die vorige dag staan.

Sinoniem:
• dag

Vertaling:
Engels: day
Nederlands: etmaal
Xhosa: usuku
Zoeloe: usuku, umuhla

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elektrokardiogram
Volgende onderwerp: noodberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:26:46 MGT 2024