Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eetgerei
eetgerei [boodskap #129570] Sa, 01 Februarie 2020 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eetgerei
Afbreking: eet•ge•rei


Selfstandige naamwoord: eetgerei
Meervoud:

Betekenis:
• Al die gereedskap wat aan 'n eettafel gebruik word, soos messe, vurke, lepels, ens.

Gebruik:
• Na die ete word die eetgerei gewas en weggepak.

Vertaling:
Engels: cutlery, eating utensils
Nederlands: eetgerei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intreetoespraak
Volgende onderwerp: elektrokardiogram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:10:23 MGT 2024