Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vullisblik
vullisblik [boodskap #129446] Sa, 25 Januarie 2020 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vullisblikke
Vullisblikke
vullisblik
Afbreking: vul•lis•blik
Samestelling: vullis + blik


Selfstandige naamwoord: vullisblik
Meervoud: vullisblikke
Verkleinwoord: vullisblikkie
Meervoud van verkleining: vullisblikkies

Betekenis:
• 'n Houer waarin 'n mens vullis en vuilgoed weggooi.

Gebruik:
• Hy gooi die tuinafval in die vullisblik.

Sinoniem:
• asblik
• vullisdrom

Vertaling:
Engels: rubbish bin, trashcan, dustbin
Nederlands: vuilnisbak, afvalbak, prullenbak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryheid
Volgende onderwerp: vy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:59:29 MGT 2024