vryheid [boodskap #129445] |
Sa, 25 Januarie 2020 15:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18817 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vryheid
Afbreking: vry•heid
Selfstandige naamwoord: vryheid
Meervoud: vryhede
Verkleinwoord: vryheidjie
Meervoud van verkleining: vryheidjies
Betekenis:
• Die gevoel dat mens nie deur reëls of mense beheer word nie.
Gebruik:
• Die alleenloper geniet sy vryheid.
• Die soldate veg vir die vryheid van hul land.
Sinoniem:
• ongebondenheid
• onbelemmerdheid
Antoniem:
• beperktheid
• gevangeskap
Vertaling:
Engels: freedom, liberty
Nederlands: vrijheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|