Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrolik
vrolik [boodskap #129442] Sa, 25 Januarie 2020 14:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrolik
Afbreking: vro•lik


Byvoeglike naamwoord: vrolik
Vergrotende trap: vroliker
Oortreffende trap: vrolikste
Attributief: vrolike
Partitief: vroliks

Betekenis:
• Bly en opgewek voel en ook so optree; in 'n goeie stemming wees.

Gebruik:
• Laat ons eet, drink en vrolik wees, want ons kan nie elke dag feesvier nie.

Sinoniem:
• opgeruimd

Afgelei:
• vervrolik
• vrolikheid

Vertaling:
Engels: merry, cheerful
Nederlands: vrolijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vriendskap
Volgende onderwerp: vrugtesap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 13:42:07 MGT 2024