Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vriendskap
vriendskap [boodskap #129441] Sa, 25 Januarie 2020 14:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18856
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vriendskap
Afbreking: vriend•skap


Selfstandige naamwoord: vriendskap
Meervoud: vriendskappe
Verkleinwoord: vriendskappie
Meervoud van verkleining: vriendskappies

Betekenis:
• Die verhouding wat tussen vriende en vriendinne bestaan.

Gebruik:
Vriendskap moet gekoester word.
• Hulle het 'n hegte vriendskap gehad.

Wisselvorm:
• vrindskap

Antoniem:
• vyandskap

Vertaling:
Engels: friendship
Nederlands: vriendschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vriendin
Volgende onderwerp: vrolik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:26:34 MGT 2024