Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vriendin
vriendin [boodskap #129440] Sa, 25 Januarie 2020 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vriendin
Afbreking: vrien•din
Uitspraak: /vrinˈdən/


Selfstandige naamwoord: vriendin
Meervoud: vriendinne
Verkleinwoord: vriendinnetjie
Meervoud van verkleining: vriendinnetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike vriend. 'n Vrou of meisie van wie mens hou en met wie mens 'n spesiale band het.

Gebruik:
• My beste vriendin kom kuier.

Antoniem:
• vriend (manlik)

Afgelei:
• boesemvriendin

Vertaling:
Engels: female friend
Nederlands: vriendin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vreugde
Volgende onderwerp: vriendskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:23:53 MGT 2024