Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraelys
vraelys [boodskap #129433] Sa, 25 Januarie 2020 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vraelys
Afbreking: vra•e•lys
Samestelling: vrae + lys


Selfstandige naamwoord: vraelys
Meervoud: vraelyste
Verkleinwoord: vraelysie
Meervoud van verkleining: vraelysies

Betekenis:
• 'n Papier met 'n klomp vrae wat 'n mens moet beantwoord.

Gebruik:
• Die doel van hierdie vraelys is om terugvoering te kry aangaande die gehalte diens wat deur die departement gelewer word.

Vertaling:
Engels: questionnaire
Nederlands: vragenlijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraagwoord
Volgende onderwerp: vraetyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 19:51:35 MGT 2024