Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontelbaar
ontelbaar [boodskap #129423] Vr, 24 Januarie 2020 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontelbaar
Afbreking: on•tel•vaar


Byvoeglike naamwoord: ontelbaar
Attributief: ontelbare

Betekenis:
• Soveel dat dit nie meer getel kan word nie.

Gebruik:
• Hulle kamele was ontelbaar soos die sand aan die seestrand in menigte. [Rigters 7:12]

Antoniem:
• telbaar

Afgelei:
• ontelbaarheid

Vertaling:
Engels: countless, innumerable, numberless
Nederlands: ontelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: murg
Volgende onderwerp: vooraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:18:01 MGT 2024