Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volsin
volsin [boodskap #129421] Vr, 24 Januarie 2020 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volsin
Afbreking: vol•sin
Samestelling: vol + sin


Selfstandige naamwoord: volsin
Meervoud: volsinne
Verkleinwoord: volsinnetjie
Meervoud van verkleining: volsinnetjies

Betekenis:
• 'n Volledige sin waarin daar ook 'n werkwoord is.

Gebruik:
• Skryf die hoofgedagte in 'n volsin neer.

Vertaling:
Engels: complete sentence
Nederlands: volzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volledig
Volgende onderwerp: murg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:12:05 MGT 2024