Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afronding
afronding [boodskap #129418] Vr, 24 Januarie 2020 15:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afronding
Afbreking: af•ron•ding
Samestelling: af + ronding


Selfstandige naamwoord: afronding
Meervoud: afrondings
Verkleinwoord: afrondinkie
Meervoud van verkleining: afrondinkies

Betekenis:
• (wiskunde) Die proses waardeur 'n getal met sy naaste heelgetal vervang word.
• Die finale afwerking of voltooiing om iets klaar te maak.

Gebruik:
• Die afronding van 2,5 gee 3.
• Hy is besig met die finale afronding van sy standbeeld.

Vertaling:
Engels: rounding
Nederlands: afronding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ideaal
Volgende onderwerp: voetspoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:41:04 MGT 2024