Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetpad
voetpad [boodskap #129413] Vr, 24 Januarie 2020 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voetpad.
'n Voetpad.
voetpad
Afbreking: voet•pad
Samestelling: voet + pad


Selfstandige naamwoord: voetpad
Meervoud: voetpaaie
Verkleinwoord: voetpaadjie
Meervoud van verkleining: voetpaadjies

Betekenis:
• 'n Pad waarop geloop word; weg vir voetgangers.

Gebruik:
• 'n Voetpad kan langs 'n gewone pad loop, deur beboude gebiede loop, deur die platteland loop, ensovoort.

Sinoniem:
• paadjie
• wandelpad

Vertaling:
Engels: footpath, sidewalk
Nederlands: voetpad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjoekie
Volgende onderwerp: volgorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 23:34:26 MGT 2024