Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunstenaar
kunstenaar [boodskap #128606] So, 08 Desember 2019 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kunstenaar
Afbreking: kuns•te•naar


Selfstandige naamwoord: kunstenaar
Meervoud: kunstenaars, kunstenare
Verkleinwoord: kunstenaartjie
Meervoud van verkleining: kunstenaartjies

Betekenis:
• Persoon met kreatiewe talent wat kuns beoefen; iemand wat mooi musiek, skilderye of beelde, ens. maak.

Gebruik:
• Pierneef het gedurende sy lewe al hoë aansien as kunstenaar geniet.

Antoniem:
• kunstenares (vroulik)

Vertaling:
Engels: artist
Nederlands: kunstenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuiken
Volgende onderwerp: kunswerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:15:02 MGT 2024