Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommunikasie
kommunikasie [boodskap #128577] Vr, 06 Desember 2019 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommunikasie
Afbreking: kom•mu•ni•ka•sie


Selfstandige naamwoord: kommunikasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die manier waarop 'n mens met ander mense praat; mededeling.
• Die uitruil van inligting waarby 'n sender, ontvanger, inhoud en kommunikasiemedium betrokke is

Gebruik:
• Die span is bekend vir hul goeie kommunikasie.
• Daar is 'n gebrek aan kommunikasie in hierdie maatskappy!

Hiponiem:
• datakommunikasie
• interkommunikasie
• radiokommunikasie
• satellietkommunikasie
• telekommunikasie

Afgelei:
• kommunikasiekanaal
• kommunikasiekunde
• kommunikasieprobleem
• kommunikasiestelsel

Vertaling:
Engels: communication
Nederlands: communicatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komma
Volgende onderwerp: konstateer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:08:04 MGT 2024