Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onkruid
onkruid [boodskap #128401] So, 17 November 2019 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onkruid
Afbreking: on•kruid
Uitspraak: /ˈɔŋ.krœi̯t/


Selfstandige naamwoord: onkruid
Meervoud: onkruide
Verkleinwoord: onkruidjie
Meervoud van verkleining: onkruidjies

Betekenis:
• Plante wat voorkom op plekke waar hulle nie gewens is nie.

Gebruik:
• Hy trek die onkruid in die tuin uit.

Spreekwoord:
• Onkruid saai. [Moeilikheid veroorsaak.]

Sinoniem:
• bossies

afgelei:
• onkruiddoder

Vertaling:
Engels: weed, unwanted plant
Nederlands: onkruid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ril
Volgende onderwerp: vors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:21:33 MGT 2024