Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mensliewendheid
mensliewendheid [boodskap #128075] So, 20 Oktober 2019 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mensliewendheid
Afbreking: mens•lie•wend•heid


Selfstandige naamwoord: mensliewendheid
Meervoud:

Betekenis:
• Bereidwilligheid om minder bevoorregtes te help.

Gebruik:
• En die inboorlinge het ons buitengewone mensliewendheid bewys, want hulle het 'n groot vuur aangesteek en ons almal daarby gebring weens die reën wat gedreig het en weens die koue. [Handelinge 28:2]

Sinoniem:
• filantropie
• liefdadigheid
• weldadigheid
• menseliefde

Vertaling:
Engels: humanitarianism, charitableness, philanthropy
Nederlands: menslievendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senuweelyer
Volgende onderwerp: gevaarlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:02:17 MGT 2024