Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geluid
geluid [boodskap #128059] Sa, 19 Oktober 2019 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geluid
Afbreking: ge•luid


Selfstandige naamwoord: geluid
Meervoud: geluide
Verkleinwoord: geluidjie
Meervoud van verkleining: geluidjie

Betekenis:
• 'n Klank wat mens kan hoor; trillings in die lug of ander medium wat deur die oor waargeneem word.

Gebruik:
• Die kar maak 'n snaakse geluid.

Antoniem:
• stilte

Hiponiem:
• girts
• piep
• zoem

Vertaling:
Engels: sound, noise
Nederlands: geluid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kursus
Volgende onderwerp: geluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:33:29 MGT 2024