Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geletterdheid
geletterdheid [boodskap #128056] Vr, 18 Oktober 2019 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geletterdheid
Afbreking: ge•let•terd•heid


Selfstandige naamwoord: geletterdheid
Meervoud: geletterdhede

Betekenis:
• Die mate of toestand van geletterd wees (wat kan lees en skryf).

Gebruik:
Geletterdheid is 'n voorvereiste om aan 'n moderne ekonomie deel te neem.
• Die heersende vlakke van geletterdheid bly 'n ernstige bron van kommer.

Antoniem:
• ongeletterdheid

Vertaling:
Engels: literacy
Nederlands: geletterdheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geletterd
Volgende onderwerp: ploeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 11:42:11 MGT 2024