Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Die taal is Boers, nie Afrikaans nie.
Die taal is Boers, nie Afrikaans nie. [boodskap #127775] Wo, 18 September 2019 23:31 na volgende boodskap
F a n i e  is tans af-lyn  F a n i e
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2019
Karma: 0
Junior Lid
Hallo...
Die TAAL wat ons praat, skryf en lees is nie Afrikaans nie. Afrikaans is 'n kriole taal wat deur die Afrikaner, Maleisiese slawe, Koi, San en die Korana's gepraat was.
In hierdie skakel -
http://dbnl.org/tekst/scho120pros02_01/scho120pros02_01.pdf
Die prosa van die tweede Afrikaanse beweging
- Erken die Afrikaner dat hy nie 'n taal gehad het in 1875 nie

Die Boervolk se Republieke was toe alreeds 25 jaar tevore internasionaal erken as die land van die Boervolk in 1852 (Transvaal) en die Vrystaat in 1854 en dit was weer in die 1884 Londen Konvensie erken.

Die Boere se Taal heet Boers, net soos die Russe Russies praat, die Zulu's Zulu praat en die Duitsers praat Duits.
Waarom dink iemand die Boere moet Afrikaans praat ?

Die Afrikaner is na' die Oorlog (waarin hy teen die Boere geveg het as die National Scouts) as diktator aangestel om toe te sien dat die Boere nie weer hulle land kan terugkry nie, en dat die volksmoord gedurende die Oorlog deur die Afrikaner uitgevoer sal word waarvoor die Afrikaner die Boere se land sal kry.
Die Boere se taal is deur die Afrikaner hernoem, die geskiedenis is herskryf deur die Afrikaner sodat die Boer se se geskiedenis en prestasie nou die' van die Afrikaner moet wees.

Die taal is Boers, nie Afrikaans nie.

Ek pos hierdie na aanleiding van die aangehegte skakel wat die Boer identiteit noem.
  • Aanhangsel: Boere.jpg
    (Grootte: 40.89KB, 304 kere afgelaai)
Re: Welkom by Gesellig.co.za [boodskap #127832 is 'n antwoord op boodskap #127775] Di, 24 September 2019 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
As jy die taal wat ons praat Boers wil noem is dit seker jou goeie reg. Persoonlik sien ek niks daarmee fout nie. Ek neem aan die ampstale van die Boererepublieke was Nederlands gewees, of Boers as jy dan wil, hoewel die spreektaal wat van Kaapland tot in die Transvaal gepraat is daarvan afgewyk het. Hierdie "afwyking" staan vandag (reg of verkeerd) as Afrikaans bekend. Ek dink nie mens sal die sprekers op hierdie stadium maklik kan oorreed om die taal te herdoop en dit iets anders te noem nie. Die taalstryd was maar nog altyd teen verengelsing, hoewel die politiek soos jy tereg noem, al 'n paar vieslike draaie geloop het, en waarskynlik nog lank nie met ons klaar is nie.
Re: Welkom by Gesellig.co.za [boodskap #127841 is 'n antwoord op boodskap #127832] Do, 26 September 2019 02:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
F a n i e  is tans af-lyn  F a n i e
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2019
Karma: 0
Junior Lid
Die Boere het Hollands gebruik as 'n kommunikasie taal, net soos wat ons kommunikasie in Engels doen.

Die benaming na Afrikaans is gedoen om die indruk te skep dat dit die taal van die Afrikaner is, want Afrikaners praat Afrikaans, nie Boers nie. Dit is die taal wat die Boere gepraat het. Die skakel in die vorige pos wys dit duidelik uit waarin die Afrikaner erken dat Afrikaans nie 'n ontwikkelbare taal was nie.

Boers, wat hier ontwikkel het, is 'n teutoniese taal, baie soos Vlaandere wat in Belgie gepraat word, terwyl Afrikaans 'n brabbel konkoksie was, soos die Afrikaner self se, 'n kombuistaal wat hulle in die Kaap gepraat het.

In die Vrede van Vereniging (wat nooit nagekom was nie) onder punt no 5 word Hollands verpligtend gemaak om Boers te onderdruk.
Jy moet ook die Afrikaner se "Patriot" geskrifte aan die Boere lees om te verstaan dat die Afrikaner nie Boers magtig was nie (sien aanhegsel).

In sy boek, Die Groot Verlange noem Eugene Marais (bl18?) dat hy nie die Afrikaners se Afrikaans kon verstaan tydens sy besoek aan die Kaap nie.

Neem verder kennis dat die term Afrikaner ook nie uniek aan die Afrikaner is nie, maar soos alles ook gesteel van ander.
Google Oude Ram Afrikaner om te sien waar "Afrikaner" vandaan kom.

Verder het die Afrikaner homself nooit in die geskiedenis as 'n volk uitgeroep nie, maar is in 1875 as 'n organisasie gestig genaamd "Die genootskap van regte Afrikaners". Die doel was om die Boere se taal te leer om mag en beheer oor die Boere te kon kry.

Lees gerus die Paardekraal Verbond (1880) waarin die Boere noem dat hulle uit die Kaap GEVLUG het om weg te kom van die Afrikaner.
  • Aanhangsel: Patriot.jpg
    (Grootte: 431.78KB, 304 kere afgelaai)
Re: Welkom by Gesellig.co.za [boodskap #127842 is 'n antwoord op boodskap #127841] Do, 26 September 2019 03:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
F a n i e  is tans af-lyn  F a n i e
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2019
Karma: 0
Junior Lid
Die eerste ding om te verstaan - as jy wil weet waarom ons in die gemors sit waarin ons sit - is dat alles wat ons deur die Afrikaner in hulle Christelike skole geleer was, 'n klomp leuns. Letterlik alles. Dis waar kinders dom geleer word.

Kom ek wys dit gou. In watter land bly jy ?
As jy sê "Suid Afrika" dan is dit verkeerd, want wie is die stigtersvolk ?
Binne "Suid Afrika" se grense is daar 5 lande wat erken is, die Boere se Transvaal is amptelik internasionaal erken op 17 Januarie 1852 tydens die Sandrivier konvensie en die Vrystaat was internasionaal erken by die Bloemfontein konvensie 23 Februarie 1854.

Die unifisering van die Transvaal en Vrystaat, Swaziland, Zululand, Transkei en Lesotho beteken slegs dat die Afrikaner sedert die Oorlog steeds die hele Siek Afrika as 'n kolonie bedryf - natuurlik vir die Boere se bronne waaruit almal (vandag ook) lekker lewe en groot skep.
Let op die Kaap is nog nooit opge-eis nie

In die 1960's is kolonies onwettig verklaar en internasionaal ontbind sodat die land eienaars self regering kan terugkry. Oral gedoen, behalwe in Siek Afrika waar die Brits opgeleide agent Verwoerd die kolonie van Siek Afrika 'n "republiek" noem en hy stel apartheid in sodat hy Boere grond aan swartes as tuislande kan uitdeel.

Onder internasionale wet is Siek Afrika maw 'n onwettige Britse kolonie General Assembly resolution 1514 (XV) of 14 December 1960 http://www.un.org/en/decolonization/declaration.shtml

Siek Afrika is ook nie 'n republiek nie, maar 'n demokrasie (kommunisme) wat deur die Britse Westminster stelsel bedryf word waardeur jy moet stem teen uitlanders oor wie oor jou regeer en wete oor en teen jou maak.
'n Republiek is 'n regering stelsel waarin die Burgers (land eienaars) self hulle land regeer.

[Bygewerk op: Do, 26 September 2019 03:21]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Re: Welkom by Gesellig.co.za [boodskap #127843 is 'n antwoord op boodskap #127842] Do, 26 September 2019 03:29 Na vorige boodskap
F a n i e  is tans af-lyn  F a n i e
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2019
Karma: 0
Junior Lid
EN dan is daar 'n baie belangrike faktor wat in ag geneem word. Wanneer 'n mense hulle land verdedig teen ander wat dit wil beset, dan is dit 'n bewys van eienaarskap.
Die Boervolk het hulle land (vryheid) in twee Oorloe verdedig.
So ook het die Zulu's en die Xhosa's.
Die Afrikaner het nooit enige grond ooit verdedig wat sy eie was nie, hy het altyd ingeval en saamgegaan met die volgende diktator. Dit was waarom die Afrikaner die Britse oorname in die Kaap aanvaar het, en teen die Boere geveg het in die 2e Oorlog (1899-1902) as die National Scouts. En ook waarom die Afrikaner die hele Siek Afrika aan die ANC terroriste organisasie oorgegee het in 1994.
Vorige onderwerp: Fonetiese Alfabet
Volgende onderwerp: Geheime van sukses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:31:38 MGT 2024