Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bleek
bleek [boodskap #127742] Sa, 14 September 2019 12:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bleek
Afbreking: bleek


Byvoeglike naamwoord: bleek
Vergrotende trap: bleker
Oortreffende trap: bleekste
Attributief: bleek
Intensief: doodsbleek, wasbleek, vaalbleek

Betekenis:
• Gering van kleur; wit in die gesig van skok of siekte.

Gebruik:
• Sy het haarself bleek geskrik.

Vergelyking:
• So bleek soos die dood.
• So bleek soos 'n laken.
• So bleek soos 'n lyk.

Vertaling:
Engels: pale, bleak
Nederlands: bleek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaf
Volgende onderwerp: blik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:21:38 MGT 2024