Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » faal
faal [boodskap #127692] Di, 10 September 2019 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18848
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
faal
Afbreking: faal


Werkwoord: faal
Verlede tyd: het gefaal

Betekenis:
• Nie aan die verwagting voldoen nie; nie die doel wat gestel is bereik nie.

Gebruik:
• Die president faal in sy taak om die land te lei.

Sinoniem:
• misluk

Antoniem:
• slaag

Afgelei:
• faling

Homofoon:
• vaal (vuilwit, bleekgeel, gryserig of bleekbruin, vervelend)

Vertaling:
Engels: to fail, be unsuccessful
Nederlands: falen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eroties
Volgende onderwerp: vaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 14:03:29 MGT 2024