Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beatrijs
Beatrijs [boodskap #127665] Sa, 07 September 2019 09:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Deel van die Beatrijs.
'n Deel van die Beatrijs.
Beatrijs is 'n Middelnederlandse Marialegende uit die veertiende eeu. Die handskrif waarin die legende oorgelewer is, dateer van kort voor 1374 en word in die Koninklike Biblioteek in Den Haag bewaar. Die werk kom voor in die Dialogus Miraculorum van Caesarius van Heisterbach (1222). Die gedig is in 1841 deur W.J.A. Jonckbloet en later in 1902 deur Kaakebeen en Lighthart uitgegee.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bayreuth
Volgende onderwerp: Beatty, David
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:39:08 MGT 2024