Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bayeux-tapisserie (Tapyt van Bayeux)
Bayeux-tapisserie [boodskap #127663] Sa, 07 September 2019 09:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Willem die Veroweraar soos op die Bayeux-tapisserie uitgebeeld.
Willem die Veroweraar soos op die Bayeux-tapisserie uitgebeeld.
Die Bayeux-tapisserie is ’n merkwaardige voorbeeld van ou naaldwerk, te sien in Bayeux, Noord-Frankryk. Die tapisserie (of tapyt) is dit is 70 meter (20 vt.) lank en 'n halwe meter (19 dm.) breed. Dit is van groot belang vanweë die 72 afbeeldings wat in kleur die geskiedenis van Engeland en Normandië weergee van die dag dat Harold II na Normandië gevaar het tot sy dood in die slag by Hastings in 1066.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bax, Johan g.v. Herentals
Volgende onderwerp: Bayreuth
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:51:36 MGT 2024