Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Die drankprobleem
Die drankprobleem [boodskap #127629] So, 01 September 2019 07:59 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Meraai sê vir Gatiep:
"Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!"

Gatiep:
"Dja Meraai, djy hou djou baaaie slim né.
Maar daar is ‘n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie.
My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier yt!
"
Re: Die drankprobleem [boodskap #127630 is 'n antwoord op boodskap #127629] So, 01 September 2019 08:01 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Meraai kom doodmoeg van die werk af en kry Gatiep, wat (alweer) werkloos is by die huis met 'n bier in die een hand en 'n vlieëplak in die ander.

"En hoeveel vlieë het die magtige jagter vandag vermorsel?" vra sy sarkasties.

"Sewe mannetjies en vier wyfies" sê hy.

"Sowaar, en hoe weet jy nogal watter is mannetjies en watter is wyfies?" vra sy.

Gatiep antwoord: "Want sewe was op die bierglas en vier op die telefoon!"
Vorige onderwerp: Message to E
Volgende onderwerp: Die kat kom weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:49:16 MGT 2024