Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bax, Johan g.v. Herentals
Bax, Johan g.v. Herentals [boodskap #127619] Sa, 31 Augustus 2019 08:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Johan Bax g.v. Herentals (1637 - 1678), ook geskryf as Joan Bax of Van Herentals, was van 1676 die kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop. Hy was eers kaptein op Malabar en Ceylon en van 1672 tot 1975 kommandeur van Gale voordat hy in 1676 IJsbrand Godske as goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop opgevolg het, ’n pos wat hy tot sy dood in Junie 1678 beklee het. Veeteelt het onder sy bewind floreer en hy het twee keer oorlog teen die Khoikhoi (Hottentotte) verklaar.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bax, Arnold
Volgende onderwerp: Bayeux-tapisserie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:30:24 MGT 2024