Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bax, Arnold
Bax, Arnold [boodskap #127618] Sa, 31 Augustus 2019 08:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bax in 1922.
Bax in 1922.
Arnold Bax (1883 - 1953) was 'n vrugbare Engelse komponis van kamer-, klavier-, orkes- en koormusiek. Sy werk is dikwels deur Keltiese mistiek gekenmerk, soos byvoorbeeld in The Garden of Fand.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bavinck, Johan Herman
Volgende onderwerp: Bax, Johan g.v. Herentals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:13:48 MGT 2024