Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bauxiet
Bauxiet [boodskap #127542] Vr, 23 Augustus 2019 20:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bauxiet
Bauxiet
Bauxiet is 'n mineraal en 'n belangrike erts vir die onttrekking van aluminium. Bauxiet bestaan grootliks uit gehidrateerde aluminiumokside, maar bevat ook verbindings van titaan, yster, vanadium en silikon, afhangende van die oorsprong daarvan. Bauxite is vernoem na die dorpie Les Baux-de-Provence in die suide van Frankryk, waar dit in 1821 deur die Franse geoloog Pierre Berthier ontdek is. In 1991 is die ontginning van bauxiet in Frankryk gestaak.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baumé, Antoine
Volgende onderwerp: Bavinck, Herman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:48:17 MGT 2024