Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » joernalis
joernalis [boodskap #127528] Wo, 21 Augustus 2019 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
joernalis
Afbreking: joer•na•lis


Selfstandige naamwoord: joernalis
Meervoud: joernaliste
Verkleinwoord: joernalissie
Meervoud van verkleining: joernalissies

Betekenis:
• Iemand wat nuusfeite publiseer. 'n Persoon wat berigte en artikels vir koerante en tydskrifte skryf.

Gebruik:
• 'n Goeie joernalis moet sy bronne beskerm, maar ook seker maak dat sy feite reg is en dat hy nie fopnuus versprei nie.

Sinoniem:
• verslaggewer
• beriggewer

Vertaling:
Engels: journalist, reporter, pressman
Nederlands: journalist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lawaai
Volgende onderwerp: antwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:29:45 MGT 2024