Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Batiss, Walter
Batiss, Walter [boodskap #127518] Di, 20 Augustus 2019 06:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Walter Batiss (1906-1982) was 'n Suid-Afrikaanse kunsskilder en kenner van die Boesmankuns waardeur sy eie werk beïnvloed is. Terwyl hy onderwyser is, publiseer hy sy South African Paint Pot (1942). Hy verwerf ’n diploma by die Olimpiese kunsuitstalling (1948), hou uitstallings in Europa (1949 en 1950), word hoof van die Pretoriase kunssentrum (1952) en professor in die kuns in Grahamstad (1959).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bathurst
Volgende onderwerp: Batoemi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:39:07 MGT 2024