Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Batavia (Djakarta)
Batavia [boodskap #127502] So, 18 Augustus 2019 16:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Batavia uit 1681.
Kaart van Batavia uit 1681.
Batavia is 'n hawestad aan die noordweskus van die eiland Java. Sedert Indonesië in 1949 onafhanklik geword het, heet die stad Djakarta, wat die ou naam was. Dit was die hoofstad van die vroeëre Nederlands-Oos-Indië wat die stad van 1619-1795 as hul setel in Asië gebruik het. Jan van Riebeeck is op 18 Januarie 1677 in Batavia oorlede.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bataafse Republiek
Volgende onderwerp: Bate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:31:30 MGT 2024