Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aantekening
aantekening [boodskap #127462] Wo, 14 Augustus 2019 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aantekening
Afbreking: aantekening


Selfstandige naamwoord: aantekening
Meervoud: aantekeninge, aantekenings
Verkleinwoord: aantekeninkie
Meervoud van verkleining: aantekeninkies

Betekenis:
• Inligting wat aangeteken of neergeskryf is; 'n genoteerde opmerking; notisie.

Gebruik:
• Maak 'n aantekening van die datum.
• Op sy rapport is 'n spesiale aantekening oor sy goeie gedrag.

Vertaling:
Engels: note, annotation, record
Nederlands: aantekening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanteken
Volgende onderwerp: aantrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 04:38:13 MGT 2024