Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spul
spul [boodskap #127457] Ma, 12 Augustus 2019 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spul
Afbreking: spul


Selfstandige naamwoord: spul
Meervoud:
Verkleinwoord: spulletjie
Meervoud van verkleining: spulletjie

Betekenis:
• 'n Klomp dinge, persone of sake.

Gebruik:
• Die hele spul kom by ons oorslaap.
• Dit is 'n deurmekaar spul.

Vertaling:
Engels: the lot
Nederlands: spul

Nota:
• Moenie "spul" met "spil" ('n pen waarom iets gedraai is) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdwyn
Volgende onderwerp: bitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:00:32 MGT 2024