Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Basil (Basille)
Basil [boodskap #127447] So, 11 Augustus 2019 17:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bacillus anthracis wat miltvuur veroorsaak.
Bacillus anthracis wat miltvuur veroorsaak.
Basil (meervoud: basille) is ’n staafvormige bakterie wat tot die geslag Bacillus behoort. Die verwekkers van tifus, miltvuur en voedselvergiftiging behoort onder andere aan die genus. So veroorsaak B. anthracis miltsiekte, terwyl B. cereus voedselvergiftiging veroorsaak.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baske
Volgende onderwerp: Basoetoland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:30:51 MGT 2024